Home l Accommodation l Things to Do

 

Strandburg is situated right on Amanzimtoti's main Inyoni Beach. Beach Road runs from the lagoon to Pipe Line offering restaurants, a shopping complex, coffee shops, pubs and grills, parks and also a tourist information office. "Please note that all the flats are individually owned and decorated according to each owner's personal taste.

  • All flats sleep 6 people
  • Lounge, Dining area
  • 2 / 3 bedroom flats avail
  • Some flats have DSTV
  • Equipped with Linen, X cutlery, crockery
  • Secure parking(1 p/flat)
  • Parking for trailers (additional fee)
  • Braai area
  • Price rates vary for different seasons
  • Book for 7 Days and only Pay for 5 Days!! The "BIG ONE" book for 14 Days and receive 4 Days absolutely FREE!!!
  • This special is for OUT OF SEASON only!!
  • Terms and Conditions Apply
  • Open-plan kitchen
  • Viewing balcony
  • Microwaves & Colour TV
    in all flats
  • Self Catering
  • Serviced daily
  • Lock-up garages (if avail)
    (Additional fee)
  • Guard on premises: from
    18:00 – 06:00
  • Different price rates
    up to four Star

 

Strandburg is geleë reg op Amanzimtoti se hoofstrand Inyoni Strand. Beachweg loop vanaf die Strandmeer tot by Pipe Line Strand en bied restaurante aan, 'n winkelkompleks, parke koffiewinkels, ‘pubs en grills', en 'n toeriste informasie kantoor. Let asseblief op dat die woonstelle aan individuele eienaars behoort en volgens elke eienaar se persoonlike smaak gemeubeleer is."

  • Woonstelle slaap 6
  • Sitkamer, Eetkamer
  • 2 / 3 slaapkamer XX
    woonstelle beskikbaar
  • Sekere woonstelle het DSTV
  • Linne en breekware
  • word voorsien
  • Veilige parkering (1 voertuig per woonstel)
  • Parkering vir sleepwaens beskikbaar (ekstra fooi)
  • Braai area
  • Pryse verander na gelang van seisoen
  • Oopplan kombuis
  • Uitsig balkon
  • Mikrogolf en kleur TV in in alle woonstelle
  • Selfsorgeenhede
  • Woonstelle word daagliks skoongemaak
  • Toesluit motorhuise indien beskikbaar (ekstra)
  • Sekuritieit op perseël:18:00 – 06:00
  • Verskillende pryse:
    tot vier stêr gradering
  • Buite seisoen – Spesiale aanbod
  • Bespreek vir 7 Nagte en Betaal vir slegs 5 Nagte!! Die "Groot Aanbod" bespreek vir 14 Nagte en bly 4 Nagte Gratis!!!!
  • Terme en voorwaarde geld